Jy het waarskynlik een van die mees uitdagendste matriek jare van die afgelope decade vanjaar ervaar. Nou verdien jy iets anders; weg en meer as die normale “elke jaar dieselfde” matriek kuier.
Dit sal jy vind in die ruie bos van die Bosveld, diep in die Waterberge. Sielsrus, die ervaring van die ongerepte natuur en totaal en al weg van die samedromming van 100de ander.